Lulama Ntshayisa
Lulama Maxwell Ntshayisa (23 Augustus 1958 – 23 Julie 2021) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African Independent Congress.
Lulama Ntshayisa | |
Lid van die Nasionale Vergadering
| |
Ampstermyn 21 Mei 2014[1] – 23 Julie 2021 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 23 Augustus 1958 |
Sterf | 23 Julie 2021 (op 62) |
Politieke party | African Independent Congress |
Dood
wysigNtshayisa is op 23 Julie 2021 aan komplikasies van Covid-19 oorlede.[2]
Verwysings
wysig- ↑ "Fifth Parliament to swear in new MPs and president". eNCA. 21 Mei 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2021. Besoek op 1 Januarie 2021.
- ↑ "Media Statement: Sports, Arts and Culture Committee Saddened by Passing of its Member, Mr Lulama Ntshayisa". Parliament of South Africa. 24 Julie 2021. Besoek op 26 Julie 2021.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: url-status (link)
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
- Lulama Ntshayisa op People's Assembly