Luna Paige
Suid-Afrikaanse sangeres
Luna Paige is 'n Afrikaanse sangeres. Haar solodebuutalbum, Luna is in 2003 opgeneem. Sy het in 2002 in Stellenbosch gegradueer. Alhoewel haar moedertaal Afrikaans is, het sy aanvanklik in Engels gesing, en eindelik na 10 jaar in Afrikaans begin sing.[1]
Luna Paige | |
---|---|
Genres | Liriek- en Melodiegedrewe |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 1999 - hede |
Webwerf | lunamusic.co.za |
Sy het al saam met talle ander Suid Afrikaanse kunstenaars, soos Chris Chameleon[2], Gerald Clark[3], Nick Turner en Jamie Jupiter[4] opgetree.
Diskografie
wysig- Dis die dors & Harmonie 2024
- Gee my ritme (enkelvrystelling) 2016
- Groot is jy (enkelvrystelling) 2014
- Borders & Beyond, 2014
- Storielied, 2012
- Wonderful Life, 2009
- Missing Pieces, 2005
- Luna, 2003
Ander Produksies
wysig- Korreltjie kantel, geinspireer deur die liefdesverhouding tussen Andre P. Brink. en die digter Ingrid Jonker[5][6]
Verwysings
wysig- ↑ https://pbs.twimg.com/media/B3SDBf5IYAAd9ab.jpg Pretoria News, Dinsdag, 25 November 2014
- ↑ https://www.iol.co.za/entertainment/music/luna-turns-a-new-paige-971660 IOL, 21 Augustus 2009
- ↑ https://pbs.twimg.com/media/CkWMlenXIAApJ8J.jpg Volksblad 2 Junie 2016
- ↑ https://pbs.twimg.com/media/DAaOghsXoAAO6Ty.jpg
- ↑ https://www.litnet.co.za/luna-paige-die-belangrikste-om-die-projek-met-integriteit-aan-te-pak/ LitNet
- ↑ https://pbs.twimg.com/media/DAaOghsXoAAO6Ty.jpg