Lycium tetrandrum
Plantspesie
Die slangbessiebos (Lycium tetrandrum) is 'n struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die spesie is inheems aan Angola, Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voorkom.
Slangbessiebos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Solanales |
Familie: | Solanaceae |
Genus: | Lycium |
Spesie: | L. tetrandrum
|
Binomiale naam | |
Lycium tetrandrum Thunb., (1794)
| |
Sinonieme | |
|