Lys van Suid-Afrikaners volgens netto waarde

Wikimedia lysartikel

Hierdie is 'n lys van Suid-Afrikaners volgens netto waarde gebaseer op 'n jaarlikse assessering van die rykdom en bates saamgestel en gepubliseer deur Forbes tydskrif in 2023.[1]

2023 Suid-Afrikaanse miljardêrlys

wysig
Wêreldrang Naam Burgerskap Netto waarde (USD) Bron van rykdom
2 Elon Musk[lower-alpha 1]   Suid-Afrika /   VSA /   Kanada 195 miljard Tesla, SpaceX, Twitter
162 Johann Rupert   Suid-Afrika 12.2 miljard Richemont, Remgro
249 Nicky Oppenheimer   Suid-Afrika 9.5 miljard De Beers
278 Ivan Glasenberg   Suid-Afrika /   Australië /   Switserland 8.9 miljard Glencore
469 Patrick Soon-Shiong[lower-alpha 2]   Suid-Afrika /   VSA 6.2 miljard NantWorks
1238 Patrice Motsepe   Suid-Afrika 2.7 miljard African Rainbow Minerals
1286 Koos Bekker   Suid-Afrika 2.6 miljard Naspers
2410 Michiel Le Roux   Suid-Afrika 1.2 miljard Capitec Bank
2410 Christoffel Wiese   Suid-Afrika 1.2 miljard Pepkor

2021 Suid-Afrikaanse miljardêrlys

wysig
Wêreldrang Suid-Afrikaanse rang Naam Burgerskap Netto waarde (USD) Bron van rykdom
308 1 Nicky Oppenheimer   8.0 miljard diamante
334 2 Patrick Soon-Shiong   /   7.5 miljard farmaseuties
358 3 Johann Rupert   7.1 miljard luukse goedere
469 4 Christo Wiese   5.6 miljard kleinhandel
1008 5 Koos Bekker   3.0 miljard media, beleggings
1064 6 Patrice Motsepe   1.8 miljard mynbou, sokker
1161 7 Allan Gray   1.8 miljard geldbestuur
1678 8 Stephen Saad   1.2 miljard farmaseuties
1940 9 Jannie Mouton   1.0 miljard finansiële dienste

2017 top 20 lys[2]

wysig
Suid-Afrikaanse rang Naam Burgerskap Netto Warde (ZAR) Bron van rykdom
9 Jannie Mouton   R13.6 miljard banksake
10 Laurie Dippenaar   R8.5 miljard banksake
11 Michiel le Roux   R7.2 miljard banksake
12 Raymond Ackerman   R6.9 miljard kleinhandel
13 Adrian Gore   R6.7 miljard finansiële dienste
14 Cyril Ramaphosa   R6.4 miljard beleggings
15 GT Ferreira   R5.8 miljard banksake en versekering
16 Gus Attridge   R5.7 miljard farmaseutiese
17 Markus Jooste   R5.6 miljard kleinhandel
18 Wendy Appelbaum   R4.7 miljard versekering en eiendom
19 Desmond Sacco   R4.7 miljard mynbou
20 Giovanni Ravazzotti   R4.7 miljard kleinhandel

Notas

wysig
  1. Musk is 'n burger van drie lande: Suid-Afrika, Kanada en die Verenigde State. Forbes lys hom as 'n Amerikaner.[1]
  2. Soon-Shiong is 'n burger van Suid-Afrika en die Verenigde State. Forbes lys hom as 'n Amerikaner.[1]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 "The World's Billionaires". Forbes. Besoek op 6 April 2021.
  2. 20 rykste mense in ZA