Lys van administratiewe streke van Namibië

Wikimedia lysartikel

Namibië is sedert 8 Augustus 2013 onderverdeel in 14 administratiewe streke.[1]

Kaart wat Namibië se streke vertoon
  1. Erongo (Swakopmund)
  2. Hardap (Mariental)
  3. ǀǀKaras (Keetmanshoop)
  4. Kawango-Oos (Rundu)
  5. Kawango-Wes (Nkurenkuru)
  6. Khomas (Windhoek)
  7. Kunene (Opuwo)
  8. Ohangwena (Oshikango)
  9. Omaheke (Gobabis)
  10. Omoesati (Outapi)
  11. Osjana (Oshakati)
  12. Osjikoto (Omuthiya)
  13. Otjozondjoepa (Otjiwarongo)
  14. Sambesi (Katima Mulilo)

Verwysings

wysig
  1. Caprivi en Lüderitz kry nuwe name[dooie skakel], Die Republikein, besoek op 9 Augustus 2013

Eksterne skakels

wysig