Naam Formule Oksidasietoestand Sentrale element Ligand
permanganaat MnO4- +7 Mangaan Suurstof
perchloraat ClO4- +7 Chloor Suurstof
chloraat ClO3- +5 Chloor Suurstof
chloriet ClO2- +3 Chloor Suurstof
hipochloriet ClO- +1 Chloor Suurstof
chloried Cl- -1 Chloor -
sulfaat SO42- +6 Swael Suurstof
tiosulfaat S2O32- +5 en -1 Swael Suurstof / Swael
tiosianaat SCN- +4 Koolstof Swael / Stikstof
sulfiet SO32- +4 Swael Suurstof
sulfied S2- -2 Swael -
nitraat NO3- +5 Stikstof Suurstof
nitriet NO2- +3 Stikstof Suurstof
fosfaat PO43- +5 Fosfor Suurstof
tiofosfaat PS43- +5 Fosfor Swael
fosfiet PO33- +3 Fosfor Suurstof
tetrachlorosinkaat ZnCl42- +2 Sink Chloor
silikaat SiO44- +4 Silikon Suurstof
karbonaat CO32- +4 Koolstof Suurstof
waterstofkarbonaat HCO3- +4 Koolstof Suurstof
sianied CN +4 Koolstof Stikstof
hidroksied OH -2 Suurstof Waterstof
molibdaat MoO2−4 +6 Molibdeen Suurstof
wolframaat WO2−4 +6 Wolfram Suurstof
fluoried F- -1 Fluoor -
boraat BO3−3 +3 Boor Suurstof
selenied Se2− -2 Seleen -

Organiese anione

wysig
Naam Formule
formiaat[1]
asetaat
propionaat
butiraat
laktaat
malonaat
suksinaat

Verwysings

wysig
  1. "Tyskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 6 (4) 1987". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2016.