Lys van kardinale aangestel deur Pous Gregorius XVI
Wikimedia lysartikel
Pous Gregorius XVI die 254ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1831 tot 1846 het 75 nuwe kardinale aangestel in 26 konsistories.
Die konsistorie van 30 September 1831
wysig- Luigi Lambruschini, C.R.S.P., titulêr aartsbiskop van Berito.
- Alessandro Giustiniani, titulêr aartsbiskop van Petra.
- Francesco Tiberi, titulêr aartsbiskop van Atenas.
- Ugo Pietro Spinola, titulêr aartsbiskop van Tebe.
- Francesco Serra, aartsbiskop van Capua.
- Francesco Canali, titulêr aartsbiskop van Larissa.
- Pietro Ostini, titulêr aartsbiskop van Tarso.
- Giuseppe Antonio Sala, sekretaris van die Tridentine Raad.
- Benedetto Cappelletti, goewerneur van Rome.
- Luigi Del Drago, prefek van die Apostoliese Paleis.
- Francesco Maria Pandolfi Alberici, prefek van die Pouslike huishouding.
- Ludovico Gazzoli, president van Comarche.
- Giuseppe Maria Velzi, O.P., meester van die Apostoliese Paleis.
- Mario Mattei, tesourier-generaal van die Apostoliese Kamer.
- Lorenzo Girolamo Mattei, titulêr patriarg van Antiochië.
- Castruccio Castracane degli Antelminelli, sekretaris van Propaganda Fide.
- Giacomo Monico, patriarg van Venesië.
- Filippo Giudice Caracciolo, Orat., aartsbiskop van Napels.
Die konsistorie van 20 Januarie 1834
wysig- Giacomo Luigi Brignole, titulêr aartsbiskop van Nazianzo.
- Nicola Grimaldi, goewerneur van Rome.
- Gaetano Maria Trigona e Parisi, aartsbiskop van Palermo.
- Luigi Bottiglia Savoulx, titulêr aartsbiskop van Perge.
- Paolo Polidori, sekretaris van die Tridentine Raad.
- Giuseppe della Porta Rodiani, titulêr patriarg van Konstantinopel.
- Giuseppe Alberghini, assessor van die Inkwisisie.
- Alessandro Spada, deken van die Heilige Roomse Rota.
- Luigi Frezza, titulêr aartsbiskop van Calcedonië.
- Costantino Patrizi Naro, titulêr aartsbiskop van Filippi.
- Adriano Fieschi, prefek van die Apostoliese Paleis.
- Placido Maria Tadini, O.C.D., aartsbiskop van Genua.
- Ambrogio Bianchi, O.S.B.Cam., ab-generaal van sy orde.
Die konsistorie van 1 Februarie 1836
wysig- Jean-Louis Lefebvre de Cheverus, aartsbiskop van Bordeaux.
- Gabriele della Genga Sermattei, aartsbiskop van Ferrara.
- Luigi Amat di San Filippo e Sorso, titulêr aartsbiskop van Nicea.
- Angelo Mai, sekretaris van Propaganda Fide.
Die konsistorie van 12 Februarie 1838
wysig- Chiarissimo Falconieri Mellini, aartsbiskop van Ravenna.
- Antonio Francesco Orioli, O.F.M.Conv., biskop van Orvieto.
- Giuseppe Gasparo Mezzofanti, bibliotekaris van die Vatikaan.
- Giuseppe Ugolini, deken van die Apostoliese Kamer.
- Luigi Ciacchi, goewerneur van Rome.
- Giovanni Soglia Ceroni, titulêr patriarg van Jerusalem.
- Antonio Tosti, tesourier-generaal van die Apostoliese Kamer.
- Francesco Saverio Massimo, prefek van die Apostoliese Paleis.
Die konsistorie van 13 September 1838
wysig- Engelbert Sterckx, aartsbiskop van Mechelen.
- Filippo De Angelis, aartsbiskop-biskop van Montefiascone.
Die konsistorie van 30 November 1838
wysig- Gabriele Ferretti, aartsbiskop van Fermo.
Die konsistorie van 18 Februarie 1839
wysig- Charles Januarius Acton, ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer.
- Ferdinando Maria Pignatelli, Theat., aartsbiskop van Palermo.
Die konsistorie van 23 Desember 1839
wysig- Hugues-Robert-Jean-Charles de La Tour d'Auvergne-Lauraguais, biskop van Arras.
- Giovanni Maria Mastai-Ferretti (later Pous Pius IX), aartsbiskop-biskop van Imola.
- Gaspare Bernardo Pianetti, biskop van Viterbo en Toscanella.
- Luigi Vannicelli Casoni, goewerneur van Rome.
Die konsistorie van 14 Desember 1840
wysig- Lodovico Altieri, titulêr aartsbiskop van Efeso.
- Silvestro Belli, assessor van die Inkwisisie.
- Louis-Jacques-Maurice de Bonald, aartsbiskop van Lyon.
- Tommaso Pasquale Gizzi, titulêr aartsbiskop van Tebe.
Die konsistorie van 24 Januarie 1842
wysig- Friedrich Johannes Jacob Celestin von Schwarzenberg, aartsbiskop van Salzburg.
- Cosimo Corsi, deken van Roomse Rota.
Die konsistorie van 27 Januarie 1843
wysig- Francesco di Paola Villadecani, aartsbiskop van Messina.
- Ignazio Giovanni Cadolini, titulêr aartsbiskop van Edessa.
- Paolo Mangelli Orsi, ouditeur-generaal van die Apostoliese Kamer.
- Giovanni Serafini, deken van die Apostoliese Kamer.
- Francisco de São Luiz Saraiva, O.S.B., patriarg van Lissabon.
- Antonio Maria Cadolini, C.R.S.P., biskop van Ancona.
Die konsistorie van 22 Januarie 1844
wysig- Antonio Maria Cagiano de Azevedo, ouditeur-generaal van Apostoliese Kamer.
- Niccola Paracciani Clarelli, verkose biskop van Montefiascone en Corneto.
- Fabio Maria Asquini, titulêr patriarg van Konstantinopel.
- Domenico Carafa della Spina di Traetto, aartsbiskop van Benevento.
- Francesco Capaccini, ouditeur-generaal van die Apostoliese Kamer.
- Giuseppe Antonio Zacchia Rondinini, goewerneur van Rome.
- Lorenzo Simonetti, apostoliese protonotarius.
- Giacomo Piccolomini, deken van die Apostoliese Kamer.
Vier kardinale in "in pectore" aangestel, maar nooit bekend gemaak nie.
Die konsistorie van 24 November 1845
wysigEen kardinaal is "in pectore" aangestel, maar nooit bekend gemaak nie.
Die konsistorie van 19 Januarie 1846
wysig- Guilherme Henriques de Carvalho, patriarg van Lissabon.
- Sisto Riario Sforza, aartsbiskop van Napels.
- Joseph Bernet, aartsbiskop van Aix.
Verwysings
wysig- Miranda, S. 2011. The Cardinals of the Holy Roman Church. http://www2.fiu.edu/~mirandas/cardinals.htm.