Hongaarse Sosialistiese Party
(Aangestuur vanaf MSZP)
Die Hongaarse Sosialistiese Party (Hongaars: Magyar Szocialista Párt, MSZP) is 'n sentrum-linkse politieke party in Hongarye. Die party is in 1989 gestig.
Magyar Szocialista Párt | |
MSZP | |
(die party se logo tussen 1989 en 2012)
| |
Leier | László Botka |
---|---|
Gestig | 7 Oktober 1989 |
Hoofkwartier | 1066 Boedapest, VI. Jókai utca 6. |
Jeugvleuel | Societas – Nuwe Beweging |
Ideologie | Sosiale demokrasie |
Internasionale affiliasie | Progressive Alliance, Sosialistiese Internasionaal |
Amptelike kleure | rooi en groen |
Webblad | mszp.hu |
Onder leiding van László Kovács het die party die parlementêre verkiesing van 2002 gewen en was sedertdien tot 2010 die heersende party in die land. Sedert 2014 is László Botka die party se leier.