Mad Buddies is 'n Engelse rolprent wat in 2012 vrygestel is. Die regisseur was Gray Hofmeyr. Die skryfwerk is gesamentlik deur Gray Hofmeyr en Leon Schuster behartig. Die hoofrolspelers is Leon Schuster, Kenneth Nkosi, Tanit Phoenix en Alfred Ntombela. Die verspreidingsregte is deur The Walt Disney Company oorgekoop, nietemin word die film nie onder hulle handelsmerk versprei nie.

Mad Buddies
Regisseur Gray Hofmeyr
Produksieleier Helena Spring
Draaiboek Leon Schuster
Gray Hofmeyr
Met Leon Schuster
Kenneth Nkosi
Tanit Phoenix
Alfred Ntombela
Verspreider The Walt Disney Company
Uitgereik 22 Junie 2012
Speeltyd 96 minute
Land Suid-Afrika
Taal Engels
Voorafgegaan deur Schuks Tshabalala’s Survival Guide to South Africa
Amptelike webtuiste
IMDb-profiel

GenreWysig

Die rolprent is 'n komedie. Die ouderdomsperk is 10 jaar (geweld).

HoofrolspelersWysig

StorielynWysig

Boetie (Schuster) en Beast (Nkosi) is aartsvyande wat gedwing word om 'n reis saam te onderneem as deel van 'n realiteit-TV-reeks. Hulle stamp gedurig koppe totdat hulle besef dat hulle ingeloop is en kragte saamsnoer om wraak te neem.

Eksterne skakelsWysig