Tanit Phoenix (gebore 24 September 1980)[1][2] is 'n Suid-Afrikaanse modemodel,[3] aktrise en grimeerkunstenaar.[4] Sy is bekend vir haar swemdrag en onderklere-fotosessies nadat sy in 2003 in 'n Sports Illustrated Swimsuit-uitgawe verskyn het en in dieselfde jaar in die tydskrifte GQ en FHM.[5]

Tanit Phoenix
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Tanit Phoenix poseer vir 'n foto.

Geboorte 24 September 1980 (1980-09-24) (44 jaar oud)
Durban, Suid-Afrika
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2003–hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Modelloopbaan

wysig

Phoenix se loopbaan het in Durban begin op die jeugdige ouderdom van 14, nadat sy deur 'n modelleeragent ontdek is in haar tuisdorp, Westville.[6] Sy het in internasionale TV-advertensies verskyn vir Adidas, Coca-Cola, Volvic water, Aqua-mineral,[7] Visine, Schweppes, American Swiss Jewellery, Citroën C3, Nivea, Alberto VO5, Aria, Transition Lenses,[8] Volvic, Distractions lingerie [9][10] asook Veet televisie-advertensies.

Filmografie

wysig

Verwysings

wysig
  1. "Tanit Choice" Geargiveer 2 Mei 2010 op Wayback Machine Tanit Phoenix webtuiste, besoek op 7 Mei 2011
  2. Bio Geargiveer 20 Maart 2011 op Wayback Machine at IGN
  3. Profile at Ubuhle.com
  4. Puchko, Kristy (5 April 2016). "Sharlto Copley Reveals Shocking Secrets of 'Hardcore Henry's' Insane Stunts". Comic Book Resources. Besoek op 15 Junie 2019.
  5. "Tanit Phoenix - Filmography". Movies & TV Dept. The New York Times. Baseline & All Movie Guide. 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2014. Besoek op 15 Junie 2019.
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Night Life
  7. "Aquia Minerale". YouTube. Besoek op 15 Junie 2019.
  8. "Transitions Optical TV Ad - Nature Cinematographer". Pinterest. Besoek op 15 Junie 2019.
  9. "Distractions Lingerie TV Ad with Woolworths". Facebook. Besoek op 15 Junie 2019.
  10. "Tanit Phoenix - Commercials". Tanit Phoenix website. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2009. Besoek op 15 Junie 2019.

Eksterne skakels

wysig