Madagascar (rolprent)

2005 Amerikaanse rekenaargeanimeerde komediefilm

Madagascar is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2005 wat deur Eric Darnell en Tom McGrath geregisseer is. Die stemme van Ben Stiller, Chris Rock, David Schwimmer, Jada Pinkett Smith kom onder andere daarin voor. Die rolprent is deur Mireille Soria vervaardig en deur die verspreidingsfirma DreamWorks Pictures versprei. Die draaiboek is deur Mark Burton, Billy Frolick, Eric Darnell en Tom McGrath geskryf met musiek van Hans Zimmer, wat ook musiek vir die rolprente The Lion King en The Prince of Egypt gekomponeer het.

Madagascar
Regisseur
Produksieleier Mireille Soria
Draaiboek
Met
Musiek deur Hans Zimmer
Redigeerder H. Lee Peterson
Ateljee PDI/DreamWorks[1]

DreamWorks Animation[1]

Speeltyd 86 min
Land VSA
Taal Engels
Begroting V$75 miljoen[2]
Bruto wins V$556.6 miljoen[2]

Madagascar-geïnspireerde materiaal sluit in DVD-vrystellings, temaspeelgoed, videospeletjies en koopware. Die rolprent is deur sy sukses genoop om 'n opvolg voort te bring. Madagascar: Escape 2 Africa is vrygestel en was selfs 'n groter lokettreffer as die oorspronklike rolprent.

Rolverdeling

wysig

Vrystelling

wysig

Die film is vrygestel in teaters in Verenigde State op 27 Mei 2005 en was vrygestel op DVD en VHS op 15 November 2005.[7][8]

Ontvangs

wysig

Resensies

wysig

Op Rotten Tomatoes gee 54% van 191 beoordelaars die rolprent 'n positiewe resensie, met 'n gemiddelde telling van 6,07/10.[9] Webwerf Metacritic bereik 'n telling van 57/100, gebaseer op 36 resensies, wat staan vir "Gemengd of Gemiddeld".[10]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 "Madagascar (2005)". catalog.afi.com. American Film Institute. Besoek op 19 Augustus 2021.
  2. 2,0 2,1 "Madagascar". The Numbers. Nash Information Services, LLC. Retrieved September 5, 2021.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 Keogh, Tom (21 Mei 2005). "Animator talks to group of young enthusiasts about his new film, "Madagascar"". The Seattle Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2014. Besoek op 20 September 2014.
  4. Lloyd, Robert (19 Desember 2014). "Review: 'All Hail King Julien' lets the 'Madagascar' rave begin". Los Angeles Times. Besoek op 20 Desember 2014.
  5. Rosen, Lisa (5 Junie 2005). "A colorful quartet of black-and-whites". The Los Angeles Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2014. Besoek op 20 September 2014.
  6. Fetters, Sara Michelle (2005). "Keeping Control of the Zoo". MovieFreak.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2006. Besoek op 2 November 2014.
  7. "DreamWorks Launches Multi-Million Campaign For Madagascar DVD". Chief Marketer. 25 Augustus 2005. Besoek op 19 Januarie 2014.
  8. Arnold, Thomas (18 Augustus 2005). "DreamWorks Puts Big Money Behind 'Madagascar'". hive4media.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2005. Besoek op 22 September 2019.
  9. "Madagascar". Rotten Tomatoes. Fandango Media. Besoek op 13 Januarie 2022
  10. "Madagascar". Metacritic. Red Ventures. Besoek op 13 Januarie 2022

Eksterne skakels

wysig