Maerua brevipetiolata
Plantspesie
Die Lebombowitbos (Maerua brevipetiolata) is 'n struik wat deel is van die Capparaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini en Suid-Afrika waar dit in KwaZulu-Natal voorkom.
Lebombowitbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Brassicales |
Familie: | Capparaceae |
Genus: | Maerua |
Spesie: | M. brevipetiolata
|
Binomiale naam | |
Maerua brevipetiolata Killick, (1969)
|
Die boom se FSA-nommer is 132.5.[1]