Maerua racemulosa
Boom spesie
Die wildepatat (Maerua racemulosa) is 'n boom wat in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Eswatini voorkom.
Wildepatat | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Brassicales |
Familie: | Capparaceae |
Genus: | Maerua |
Spesie: | M. racemulosa
|
Binomiale naam | |
Maerua racemulosa (DC.) Gilg & Gilg-Ben. 1915
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 134.[1]