Magnesiumsulfied
Magnesiumsulfied is 'n verbinding van magnesium met swael. Dit het die chemiese formule MgS.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Magnesiumsulfied |
Chemiese formule | MgS |
Molêre massa | 56,37 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 12032-36-9[1] |
Voorkoms | Wit vastestof indien suiwer; anders gelerig tot bruin |
Reuk | soos H2S |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | 520pm [2] |
Ruimtegroep | Fm3m |
Nommer | 225 |
Strukturbericht | B1 |
Smeltpunt | >2000 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 2,68 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | hidroliseer [1] |
Warmtekapasiteit | 45,6 [J/mol.K][1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Die suiwer stof is 'n wit vastestof, maar dit kleur gelerig or bruin deur onsuiwerhede.
Dit kom in die natuur as die mineraal niningeriet voor. Dit bevat nogtans dikwels ook yster en mangaan.[3]
Kristalstuktuur
wysigMagnesiumsulfied kristalliseer in die haliet-struktuur[2], B1 in die strukturbericht-klassifikasie.
Chemiese eienskappe
wysigMagnesiumsulfied kan uit die elemente gevorm word, bv. deur in 'n kolf swael te verdamp en 'n brandende stuk magnesiummetaal in te steek:[4]
Dit is in water oplosbaar maar dit hidroliseer en lewer 'n basiese oplossing:
Gebruike
wysigNanodeeltjies van magnesiumsulfied, ingebed in alginaat, kan gebruik word om lood (Pb2+) uit afvalwater te verwyder.[5]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "Magnesium sulfide". American elements.
- ↑ 2,0 2,1 Kelly, A.; Knowles, K.M. (2012). Appendix 7: Crystal Structure Data. In Crystallography and Crystal Defects. doi:10.1002/9781119961468.app7.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ "Niningerite". mindat 2907.
- ↑ P. van Hoek, F.F. Leupen (1937). Beknopt leerboek der scheikunde. Wolters.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Mehdi Esmaeili Bidhendi, Ehsan Parandi, Masoumeh Mahmoudi Meymand, Hassan Sereshti, Hamid Rashidi Nodeh, Sang-Woo Joo, Yasser Vasseghian, Nadia Mahmoudi Khatir, Shahabaldin Rezania (2023). "Removal of lead ions from wastewater using magnesium sulfide nanoparticles caged alginate microbeads". Environmental Research. 216 (1): 114416. doi:10.1016/j.envres.2022.114416.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)