Maak hoofkeuseskerm oop

Maitland is 'n werkersklasvoorstad van Kaapstad en word begrens deur onder meer Soutrivier, Pinelands en Observatory. Dit is 'n sentrale voorstad.

Maitland
Ligging van Maitland op 'n kaart (Kaapstad)
Maitland
Maitland
Koördinate: 33°55′29″S 18°29′13″O / 33.92472°S 18.48694°O / -33.92472; 18.48694Koördinate: 33°55′29″S 18°29′13″O / 33.92472°S 18.48694°O / -33.92472; 18.48694
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Kaapstad
Oppervlak
 - Voorstad 3,95 km²  (1,5 vk m)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 9 782[1]
 - Digtheid 2 500/km² (6 475/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 7404 (Busse)
7405 (Strate)
Skakelkode(s) +27 (0)21

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. Subplek Maitland 2011-sensus