Makokskraal
Makokskraal is 'n landelike nedersetting in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Dit is tussen Ventersdorp en Coligny aan die N14 nasionale pad geleë.
Makokskraal | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 26°20′21″S 26°37′43″O / 26.33917°S 26.62861°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Dr Kenneth Kaunda |
Munisipaliteit | JB Marks |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,79 km2 (0,69 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 166 |
• Digtheid | 93/km2 (240/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 16.3% |
• Bruin mense | 2.4% |
• Swart mense | 81.3% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 75.3% |
• Afrikaans | 16.9% |
• Zoeloe | 6.0% |
• Engels | 1.2% |
• Ander | 0.6% |
Poskode (strate) | 2710 |
Poskode (posbusse) | 2710 |
Skakelkode | 018 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Makokskraal". Sensus 2011.