Malalane (dubbelsinnig)
Suid-Afrika
wysig- Malalane, die dorp in die Ehlanzeni-distrik, Mpumalanga, Suid-Afrika, 25°29′00″S 31°31′00″O / 25.48333°S 31.51667°O
- Malalane, 'n klein bergkoppie in die Ehlanzeni-distrik, Mpumalanga, Suid-Afrika, 25°33′00″S 31°31′00″O / 25.55°S 31.51667°O
- Malalanespruit, 'n spruit by Malelane, Mpumalanga, Suid-Afrika 25°30′13″S 31°30′54″O / 25.50365°S 31.51488°O
- Malalane, 'n toegangshek na die suide van die Krugerwildtuin, Mpumalanga, Suid-Afrika, 25°27′44″S 31°31′56″O / 25.46225°S 31.53234°O
- Malalane, 'n satelietkamp in die verre suide van die Krugerwildtuin, Mpumalanga, 25°28′37″S 31°30′41″O / 25.4770°S 31.5115°O
- Malelane, die oorspronklike groente- en suikerrietplaas (vandag TSB) waarop die dorp uitgelê is.