Malan
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Malan is 'n Franse familienaam wat algemeen onder Afrikaners van Hugenote afkoms voorkom.
Bekende Malans
wysig- Avril Malan, Springbokkaptein
- Daniël François Malan, 4de eerste minister van Suid-Afrika
- Magnus Malan, Suid-Afrikaanse soldaat en politikus
- Nico Malan, Suid-Afrikaanse prokureur en politikus
- Rian Malan, Suid-Afrikaanse skrywer en joernalis
- Sailor Malan, Suid-Afrikaanse vlieënier tydens die Tweede Wêreldoorlog
- Wynand Malan, Suid-Afrikaanse regsgeleerde en politikus
- François Stephanus Malan, Suid-Afrikaanse prokureur en politikus
Ander gebruike
wysig- Alles Malan, Suid-Afrikaanse televisiereeks
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Malan. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |