Malawi-suikerbos
Malawi Sugarbush
Die Malawi-suikerbos (Protea caffra subsp. nyasae) is 'n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die spesie is endemies aan Malawi. In Engels staan dit as die Malawi sugarbush bekend. Dit word as 'n subspesie van die Gewone protea Protea afra beskou.
Malawi-suikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Protea |
Spesie: | P. c. nyasae
|
Binomiale naam | |
Protea caffra nyasae (Rendle) Chisumpa & Brummitt, (1987)
| |
Verspreiding van Protea caffra subsp. nyasea in suidelike Malawi | |
Sinonieme | |
|