Mangaan(II)karbonaat
Mangaan(II)karbonaat is 'n sout van mangaan in sy 2+ oksidasietoestand en koolsuur met chemiese formule MnCO3. Dit word in die natuur as die mineraal rodochrosiet aangetref. Dit is onoplosbaar in etanol. Dit los op in verdunde anorganiese sure, maar nie in die meeste organiese sure nie. Die varse neerslag is ligpienk maar blootgestel aan die lug verkleur dit bruin.[1]
Algemeen | |
---|---|
Naam | Mangaan(II)karbonaat |
Chemiese formule | MnCO3 |
Molêre massa | 114,947 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 598-62-9[1] |
Voorkoms | rose kristalle wat ligbruin verkleur[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | romb.: a= 584 pm; α=47,77 ° [2]; heks.: a=477,77pm; c=1566,4pm [3] |
Ruimtegroep | R3c |
Nommer | 167 |
Strukturbericht | G0₁ |
Smeltpunt | ontbind >200C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 2,6 [1] |
Oplosbaarheid | amper onoplosbaar; 0,065 g/L @ 25 C[1] |
Ksp | 8,8 10-11 in water[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kristalstruktuur
wysigMangaan(II)karbonaat kristalliseer in die kalsiet-struktuur[1] (G01 in die strukturbericht-klassifikasie). Mangaan- en kalsiumkarbonate vorm 'n volledige reeks mengkristalle MnxCa1-xCO3 met die kalsietstruktuur. Die logKsp, die logaritme van die oplosbaarheidsproduk, neem amper lineêr af met die waarde van x. [4]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 1,8 "MSDS". Pubchem NIh. Besoek op 22 September 2023.
- ↑ "Crystal structure of manganese carbonate". Crystallography.
- ↑ Donald L. Graf (1961). "CRYSTALLOGRAPHIC TABLES FOR THE RHOMBOHEDRAL CARBONATES". THE AMERICAN MINERALOGIST. 46.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Sangbo Son, Aric G. Newton, Kyoung-nam Jo, Jin-Yong Lee, Kideok D. Kwon (2019). "Manganese speciation in Mn-rich CaCO3: A density functional theory study". Geochimica et Cosmochimica Acta. 248: 231–241. doi:10.1016/j.gca.2019.01.011.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)