Manningvergelyking
Die Manningvergelyking is 'n empiriese formule wat die gemiddelde snelheid van 'n vloeistof bereken wat in 'n kanaal vloei wat nie die vloeistof heeltemal omsluit nie. Dit is dus geldig vir vloei in 'n oop kanaal.
Die snelheid word soos volg berekenː
Vir 'n oop kanaal met hoogte H en wydte W is:
waar:
- = Vloeisnelheid in m/s
- = 1 m1/3/s of 1.49 vt1/3/s
- = Manning ruheidsfaktor[1]
- = Hidrouliese radius
- = Helling van kanaal ()
- = Vloei deursnitarea
- = Benatte omtrek
Omskakel na Britse eenhede
wysigKyk ook
wysig- Hidrouliese diameter vir verskillende voorbeelde
- Pypvloei
Verwysings
wysig- ↑ Vir 'n lys van n-waardes kyk Manning's Roughness Coefficients