Deodoro da Fonseca
(Aangestuur vanaf Manuel Deodoro da Fonseca)
Manuel Deodoro da Fonseca (Portugese uitspraak: [mɐnuˈɛw deoˈdɔɾu da fõˈsekɐ]; 5 Augustus 1827 – 23 Augustus 1892) was 'n Brasiliaanse politikus en militêre offisier wat as die eerste President van Brasilië gedien het. Hy tree in die amp nadat hy 'n staatsgreep lei wat Keiser Pedro II onttroon en proklameer 'n republiek in 1889 wat die ontbinding van die Brasiliaanse Ryk veroorsaak, en tree in 1891 skaars meer as twee jaar na sy verkiesing onder geweldige politieke druk uit. Hy is dus die eerste Brasiliaanse president wat uit die amp bedank het.
Deodoro da Fonseca | |
Maarskalk Fonseca in 1889 | |
Ampstermyn 15 November 1889 – 23 November 1891 | |
Vise | Geen (1889–1891) Floriano Peixoto (1891) |
---|---|
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Floriano Peixoto |
President van die provinsie São Pedro do Rio Grande do Sul
| |
Ampstermyn 8 Mei 1886 – 9 November 1886 | |
Monarg | Pedro II |
Voorafgegaan deur | Baron van Lucena |
Opgevolg deur | Markies van Abrantes |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 5 Augustus 1827 Vila de Santa Maria Madalena da Lagoa do Sul (nou Marechal Deodoro), Alagoas, Brasiliaanse Ryk |
Sterf | 23 Augustus 1892 (op 65) Barra Mansa, Rio de Janeiro, Brasilië |
Politieke party | Onafhanklik |
Eggenoot/-note | Mariana da Fonseca |
Handtekening | |
Lojaliteit | Brasiliaanse Ryk Brasilië |
Diens/Tak | Leër |
Jare in diens | 1843–1892 |
Rang | Veldmaarskalk |
Oorloë/Veldslae | Paraguayaanse Oorlog |
Toekennings | Orde van die Suiderkruis |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Deodoro da Fonseca. |