Markhamia zanzibarica
Boom spesie
Die klokkiesboontjieboom (Markhamia zanzibarica) is 'n boom wat in verskeie lande in Afrika voorkom: Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Somalië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is dit inheems aan Limpopo en Mpumalanga.
Klokkiesboontjieboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Bignoniaceae |
Genus: | Markhamia |
Spesie: | M. zanzibarica
|
Binomiale naam | |
Markhamia zanzibarica (Bojer ex DC.) K.Schum., (1895)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 677.[1]