Marseilles, Vrystaat
Marseilles is 'n klein nedersetting in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika naby aan die grens tussen die Vrystaat en Lesotho.
Marseilles | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 29°10′52″S 27°17′41″O / 29.18111°S 27.29472°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Thabo Mofutsanyana |
Munisipaliteit | Mantsopa |
Poskode (strate) | 9747 |
Poskode (posbusse) | 9747 |
Die nedersetting is 113 km oos van Bloemfontein en 24 km wes van Ladybrand. Dit is genoem na die hawestad Marseille in Frankryk.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)". Human Science Research Council. p. 299.