Marsha Hunt (aktrise, gebore 1917)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marsha Hunt (17 Oktober 1917-7 September 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pride and Prejudice (1940), Bride by Mistake (1944), Raw Deal (1948), en Mary Ryan, Detective (1949).
Marsha Hunt | |
Geboortenaam | Marcia Virginia Hunt |
---|---|
Geboorte | 17 Oktober 1917 Chicago, Illinois, Verenigde State |
Sterfte | 07 September 2022 (op 104) Sherman Oaks, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 (deceased) |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1935–2008 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1935: The Virginia Judge
- 1936: The Accusing Finger
- 1936: The Arizona Raiders
- 1936: Desert Gold
- 1936: Easy to Take
- 1936: Gentle Julia
- 1936: Hollywood Boulevard
- 1937: Annapolis Salute
- 1937: Born to the West
- 1937: Murder Goes to College
- 1937: Thunder Trail
- 1938: Come On, Leathernecks!
- 1939: Long Shot
- 1939: Star Reporter
- 1940: Pride and Prejudice
- 1941: Blossoms in the Dust
- 1941: I'll Wait for You
- 1941: The Penalty
- 1941: Unholy Partners
- 1942: The Affairs of Martha
- 1942: Joe Smith, American
- 1942: Kid Glove Killer
- 1942: Seven Sweethearts
- 1943: The Human Comedy
- 1943: Lost Angel
- 1943: Pilot #5
- 1944: Bride by Mistake
- 1944: Music for Millions
- 1944: None Shall Escape
- 1946: A Letter for Evie
- 1947: Carnegie Hall
- 1947: Smash-Up: The Story of a Woman
- 1948: Raw Deal
- 1948: The Inside Story
- 1949: Mary Ryan, Detective
- 1949: Take One False Step
- 1952: Actor's and Sin
- 1952: The Happy Time
- 1954: Diplomatic Passport
- 1955: No Place to Hide
- 1957: Back from the Dead
- 1957: Bombers B-52
- 1959: Blue Denim
- 1960: The Plunderers
- 1971: Johnny Got His Gun
- 2018: Journey to Royal
- 2019: Hearing Voices: Modulating a Revolution
Televisiereekse
wysig- 1950: Sure As Fate
- 1951: The Ezio Pinza Show
- 1959: Peck's Bad Girl
Televisierolprente
wysig- 2006: Lord Lichfield: A Tribute
Video's
wysig- 2006: Dalton Trumbo: Rebel in Hollywood
- 2008: Dalton Trumbo: From A-List to Blacklist