Matsulu
Matsulu is 'n groot dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die suidooste van Mpumalanga. Dit is op die suidwestelike grens met die Krugerwildtuin geleë, en wilde diere uit die natuur maak dus gereeld hulle verskyning in die dorp.
Matsulu | |
---|---|
Dorp | |
(bo) Matsulu C, (l/onder) Spoornetbrug, (r/onder) Matsulu winkelkompleks | |
Koördinate: 25°30′32″S 31°20′38″O / 25.50889°S 31.34389°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Mbombela |
Oppervlak | |
• Totaal | 17,98 km2 (6,94 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 47 306 |
• Digtheid | 2 631/km2 (6 810/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.5% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Swazi | 92.8% |
• Tsonga | 2.5% |
• Engels | 1.8% |
• Zoeloe | 1.1% |
• Ander | 1.9% |
Poskode (strate) | 1203 |
Poskode (posbusse) | 1203 |
Skakelkode | 013 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Matsulu". Sensus 2011.