Maxwell Caulfield
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Maxwell Caulfield (gebore 23 November 1959) is 'n Engelse akteur en vervaardiger.[1][2] Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grease 2 (1982), Empire Records (1995), en The Real Blonde (1997), en in die televisiereeks The Colbys (1985).
Maxwell Caulfield | |
Geboortenaam | Maxwell P.J. Newby |
---|---|
Geboorte | 23 November 1959 Belper, Derbyshire, Groot-Brittanje |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1967–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1982: Grease 2
- 1984: Electric Dreams
- 1985: The Boys Next Door
- 1986: The Supernaturals
- 1989: Mind Games
- 1990: Fatal Sky
- 1992: Exiled in America
- 1992: Dance with Death
- 1993: Midnight Witness
- 1993: No Escape No Return
- 1994: Inevitable Grace
- 1994: Ipi Tombi
- 1995: Empire Records
- 1997: The Real Blonde
- 1997: Divine Lovers
- 1999: Smut
- 1999: Dazzle
- 1999: More to Love
- 2000: The Perfect Tenant
- 2000: Submerged
- 2001: Facing the Enemy
- 2006: Dog Lover's Symphony
- 2006: Hannari: Geisha Modern
- 2007: Nightmare City 2035
- 2009: Dire Wolf
- Presenting Geraldine Page
- Those Who Wander
- Axcellerator
Televisiereekse
wysig- 1985: The Colbys
- 1991: Dynasty: The Reunion
- 2000: Strip Mall
Televisierolprente
wysig- 1983: Journey's End
- 1984: The Parade
- 1985: Gala Dinner Tribute to Aaron Spelling
- 1991: The Annual Artists Rights Foundation Gala
- 1996: The Rockford Files: Godfather Knows Best
- 2004: Dragon Storm
- 2006: Living the Quake
- 2007: Cry of the Winged Serpent
Video's
wysig- 1992: Animal Instincts
- 1993: Alien Intruder
- 1996: Prey of the Jaguar
- 2001: The Hit
Verwysings
wysig- ↑ "Index entry (Maxwell PJ Newby)". FreeBMD. ONS. Besoek op 12 November 2023.
- ↑ Interview, scotsman.com. Accessed 11 November 2023.