Mbanyanarivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Mbanyanarivier of Bumbanerivier is 'n rivier wat in die Mbhashe Plaaslike Munisipaliteit (voormalige Transkei) van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit mond uit in 'n uitgestrekte lagune net noord van die M'basherivier.
Mbanyanarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Monding | Indiese Oseaan |
Monding-hoogte | 15 m |
Koördinate: 32°13′4″S 28°55′1″O / 32.21778°S 28.91694°O |