Melt Sieberhagen
Suid-Afrikaanse akteur
Melt Sieberhagen is 'n Suid-Afrikaanse akteur, komediant, stemkunstenaar en regisseur. Hy is in Ventersdorp gebore.[1]
Melt Sieberhagen | |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
---|---|
Alma mater | Universiteit van Pretoria |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Rolprente | Oh Schuks, I'm Gatvol; Poena is Koning; District 9; Superhelde |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Opleiding
wysigHy behaal in 2001 'n BA-graad in drama aan die Universiteit van Pretoria . [2]
Filmografie
wysigTelevisie-optredes
wysigHy het in verskeie Suid-Afrikaanse sepies gespeel, asook die Afrikaanse komediesketsprogram Kompleks II.[1] Hy was ook deel van die vaste rolverdeling van Proesstraat. Hy het ook in televisie-advertensies vir Cell C, TOPS @ Spar, Bioplus, McCarthy Call-a-car en Wimpy verskyn. As stemkunstenaar het hy ook tot verskeie televisieprogramme, advertensies en radioadvertensies bygedra.[3]
Rolprentverskynings
wysig- Superhelde [4]
- District 9 [5]
- Footskating 101 [6]
- Poena is koning [7]
- O Schuks...I'm Gatvol! (2004)
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Melt Sieberhagen - Quotes And Bookings - Comedian, Musician And Singer And Mc - Johannesburg". Entertainment-online.co.za. Besoek op 10 Februarie 2012.
- ↑ "Melt Sieberhagen - South Africa | LinkedIn". Za.linkedin.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2012. Besoek op 10 Februarie 2012.
- ↑ "Melt Sieberhagen". Sanbsambassadors.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Februarie 2012. Besoek op 10 Februarie 2012.
- ↑ "Superhelde". IMDb.com. Besoek op 13 November 2012.
- ↑ "District 9". IMDb.com. Besoek op 13 November 2012.
- ↑ "Footskating 101". IMDb.com. Besoek op 13 November 2012.
- ↑ "Poena is koning".