Memecylon kosiense
plantspesie
Die Kosibaairoosappel (Memecylon kosiense) is 'n klein boompie wat deel is van die Melastomataceae-familie. Dit is endemies aan die Kosibaai-natuurreservaat in KwaZulu-Natal, sy voorkomsgebied is slegs 4 km². Die enigste populasie kom hier voor.
Kosibaairoosappel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Melastomataceae |
Genus: | Memecylon |
Spesie: | M. kosiense
|
Binomiale naam | |
Memecylon kosiense R.D.Stone & I.G.Mona, (2019)
|
Die boom se FSA-nommer is 762.[1]