Mercedes-Benz OM656-enjin

Die Mercedes-Benz OM656 is 'n turbo-aangejaagde dieselenjin wat sedert 2017 deur Mercedes-Benz vervaardig word. Dit is die eerste keer in die Mercedes-Benz S-klas (W222) bekendgestel.

   Mercedes-Benz OM656-enjin
Oorsig
Vervaardiger Mercedes-Benz
Produksietyd 2017–
Konfigurasie Inlynsessilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 2,9 L (2 925 cc)
Boorwydte 82 mm
Slaglengte 92.4 mm
Drukverhouding 15.5:1
Blok Aluminiumallooi
Kopstuk Aluminiumallooi
Stelsels
Klepwerking DOHC 4 kleppe per silinder met VVT
Brandstoftipe Diesel
Superaanjaer BorgWarner se eBooster® elektriesgedrewe kompressor
Turboaanjaer Enkelturbo of tweelingturbo (Super-Diesel)
Brandstofstelsel gemenedrukbuis
brandstofinspuiting
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 210–250 kW (282–335 hp)
Wringkrag 600-700 Nm
Plek in geskiedenis
Voorganger Mercedes-Benz OM642

Ontwerp

wysig

Die OM656 is gebaseer op 'n modulêre ontwerp wat met ander 4-silinder en 6-silinder, petrol- en dieselenjins gedeel word.[1] Dit vervang die vorige V6-enjin, om die produksiekoste tussen verskillende enjins in toom te hou. Die OM656 het dubbele oorhoofse nokasse met veranderlike kleptydreëling, en gebruik AdBlue-inspuiting en uitlaatgas-hersirkulasie om emissies te verminder. Die silinderwande is met 'n yster-koolstoflegering bedek om wrywing te verminder.

Modelle

wysig
enjin krag wringkrag jaar
OM656 D29T R SCR 210 kW
teen 3.400–4.600 opm
600 Nm
teen 1.200–3.200 opm
2017– [2]
OM656 D29TT SCR 250 kW
teen 3.600–4.400 opm
700 Nm
teen 1.200–3.200 opm

OM656 D29T SCR

wysig
  • 2017 – huidige W222 S 350 d
  • 2018 – huidige C257 CLS 350 d
  • 2018 – huidige W213 E 350 d
  • 2018 – huidige W463 G 350 d [3]
  • 2019 – huidige V167 GLE 350 d

OM656 D29TT SCR

wysig
  • 2017 – huidige W222 S 400 d
  • 2018 – huidige C257 CLS 400 d 4MATIC
  • 2018 – huidige W213 E 400 d
  • 2019 – huidige V167 GLE 400 d
  • 2020 – huidige X167 GLS 400 d

Verwysings

wysig
  1. "New Modular Engine Family from Mercedes-Benz is Cleaner and More Powerful – Drive Safe and Fast". www.dsf.my (in Engels (VSA)). Besoek op 3 Julie 2018.
  2. New six-cylinder diesel engine (OM 656): Majestic long-distance athlete
  3. Panait, Mircea (22 Desember 2018). "G 350 d Introduces OM 656 Turbo Diesel To 2019 Mercedes-Benz G-Class". autoevolution (in Engels). Besoek op 24 Desember 2018.