Mesembryanthemum ladismithiense
Plantspesie
Mesembryanthemum ladismithiense is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap naby Ladismith voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 250 km² en word bedreig deur oorbeweiding en vertrapping deur volstruise en bokke.
Mesembryanthemum ladismithiense | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Mesembryanthemum |
Spesie: | M. ladismithiense
|
Binomiale naam | |
Mesembryanthemum ladismithiense Klak, (2007)
| |
Sinonieme | |
|