Mesembryanthemum lilliputanum

Plantspesie

Mesembryanthemum lilliputanum is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die Knersvlakte voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km² en word bedreig deur oorbeweiding, vertrapping deur vee en mynbou aktiwiteite.

Mesembryanthemum lilliputanum
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Mesembryanthemum
Spesie:
M. lilliputanum
Binomiale naam
Mesembryanthemum lilliputanum
Klak, (2007)
Sinonieme
  • Aridaria abbreviata L.Bolus
  • Phyllobolus abbreviatus (L.Bolus) Gerbaulet

Bronne

wysig