Meyerophytum globosum
Plantspesie
Meyerophytum globosum is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap van Komaggas tot by Riethuis voor.
Meyerophytum globosum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Meyerophytum |
Spesie: | M. globosum
|
Binomiale naam | |
Meyerophytum globosum (L.Bolus) Ihlenf., (2002 gepubl. 2001)
| |
Sinonieme | |
|