Mildred Oliphant
Mildred Oliphant is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was die Minister van Arbeid van 1 November 2010 tot 29 Mei 2019. Sy het die parlement ná die algemene verkiesing in 2019 verlaat.[1]
Mildred Oliphant | |
Mildred Oliphant in 2016 | |
Minister van Arbeid
| |
Ampstermyn 1 November 2010 – 29 Mei 2019 | |
President | Jacob Zuma Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Membathisi Mdladlana |
Opgevolg deur | Thulas Nxesi |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Ulundi, KwaZulu-Natal |
Politieke party | African National Congress |
Verwysings
wysig- ↑ "Mildred Oliphant". People's Assembly (in Engels). Besoek op 15 Mei 2023.
Eksterne skakels
wysig- Mildred Oliphant op People's Assembly