Minisuikerbos
plantspesie
Die minisuikerbos (Protea heckmanniana) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die spesie is inheems aan Malawi, Tanzanië en Zambië. In Engels staan die plant bekend as Mini sugarbush.
Minisuikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Protea |
Spesie: | P. heckmanniana
|
Binomiale naam | |
Protea heckmanniana Engl., (1901)
| |
Sinonieme | |
|
Daar is een subspesie: Protea heckmanniana subsp. angustifolia (Hauman) Chisumpa & Brummitt.