Mistral (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die term Mistral kan verwys na
- 'n wind in die Mediterreense gebied, sien Mistral (wind)
- 'n sportkar van die Italiaanse motorvervaardiger Maserati, sien Mistral (sportkar)
- 'n helikopter-vliegdekskip van die Franse vloot, sien Mistral (oorlogskip)
- 'n Franse sneltrein, sien TEE Mistral
- 'n lugafweermissiel, sien Mistral (missiel)
- die skriftipe Mistral, sien Mistral (skriftipe)
- die kleur mistral, sien Mistral (kleur)
- 'n kortstondige literêre tydskrif, wat in 1915 deur Hugo Kersten en Emil Szittya in Duitsland uitgegee is
Skrywers, wat die naam Mistral dra, is
- Frédéric Mistral, 'n Franse digter
- Gabriela Mistral, 'n Chileense digteres