Die Mitomenispruit is 'n spruit of lopie wat in die verre suide van die Krugerwildtuin is. Sy samevloei is met die Mbiyamitirivier, wat op sy beurt weer by die Krokodilrivier aansluit oorkant Marlothpark in Mpumalanga, Suid-Afrika.

Mitomenispruit
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Monding Mbiyamitirivier
Monding-hoogte 298 m
Stroomgebiedopp. Krugerwildtuin
Ligging van Mitomenispruit op 'n kaart (Mpumalanga)
Mitomenispruit
Mitomenispruit
Koördinate: 25°12′54″S 31°33′54″O / 25.21500°S 31.56500°O / -25.21500; 31.56500

Monding

wysig

Eksterne skakel

wysig

Verwysings

wysig

  Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.