Mlambonja (Umzimkulu)
Die Mlambonja is 'n rivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit ontspring in die Drakensberge naby Underberg en is 'n sytak van die Umzimkulurivier.
Mlambonja | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Umzimkulurivier |
Oorsprong | Drakensberge |
Monding | Umzimkulurivier |
Monding-hoogte | 1 611 m |
Koördinate: 29°44′30″S 29°18′12″O / 29.74167°S 29.30333°O |