Mnondozirivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Mnondozirivier is 'n rivier wat in die suidooste van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Die rivier vloei deurentyd suidwaarts en sy monding is aan die noordebank van die Sabierivier oos van Onder-Sabie.
Mnondozirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Krugerwildtuin, Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Sabierivier |
Monding-hoogte | 142 m |
Koördinate: 25°9′33″S 31°59′53″O / 25.15917°S 31.99806°O |
Monding
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Mnondozirivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.