Moerasrivier
Die Moerasrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei en 10 km wes van Oudtshoorn in die Olifantsrivier, 'n sytak van die Gouritsrivier, uitmond.
Moerasrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap |
Hoofrivier | Gouritsrivier |
Monding | Olifantsrivier |
Monding-hoogte | 258 m |
Koördinate: 33°38′24″S 22°4′37.6″O / 33.64000°S 22.077111°O |
Ontspring
wysigEksterne skakels
wysig- Google-kaart van Moerasrivier se monding by Geonames.org (cc-by)