Dendron
(Aangestuur vanaf Mogwadi)
Dendron (amptelik Mogwadi) is 'n dorpie in Capricorn-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.
Dendron Mogwadi | |
---|---|
Dorpie | |
Koördinate: 23°22′5″S 29°19′23″O / 23.36806°S 29.32306°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Capricorn |
Munisipaliteit | Molemole |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,73 km2 (1,83 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 045 |
• Digtheid | 855/km2 (2 210/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 94.4% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 83.5% |
• Afrikaans | 3.5% |
• Engels | 2.9% |
• Zoeloe | 2.1% |
• Ander | 8.1% |
Poskode (strate) | 0715 |
Poskode (posbusse) | 0715 |
Skakelkode | 015 |
Die dorp is 68 km noord van Polokwane uitgelê op die plaas "Duitsland" en aanvanklik bestuur deur 'n gesondheidskomitee. Die naam is afgelei van die Griekse woord vir "boom" en verwys na die oorvloed inheemse bome in die gebied.[2]
Landbou
wysigDie plase in die omgewing van Dendron en Vivo is bekend vir hulle goeie aartappelprodukte wat oor die hele land afgelewer word.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Dendron". Sensus 2011.
- ↑ "Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)". Human Science Research Council. p. 134.