Mohriet
Mohriet | |
---|---|
Formule | (NH4)2Fe(SO4)2·6H2O |
Nickel-Strunz (10) | 7.CC.60 |
Kleur | liggroen tot kleurloos |
Digtheid | 1,800 - 1,862 g/cm3 |
Dubbelbreking | tweeassig (+) |
RI-waardes | nα = 1.480 - 1.486 nγ = 1.486 - 1.497 |
Ruimtegroep | P2₁/c |
Eenheidsel | a = 6.24(1) Å, b = 12.65(2) Å, c = 9.32(2) Å
β = 106.79° |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Mohriet, (chemiese formule (NH4)2Fe(SO4)2·6H2O), is 'n seldsame sulfaatmineraal wat oorspronklik in die geotermiese velde van Toskane, Italië gevind is.[1] Hierdie Fe-dominante analoog van boussingaultiet word soms gerapporteer in brandende steenkool mynhope.[2][3][4]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Fleischer M. 1965: New mineral names. American Mineralogist, 50, 805
- ↑ Chesnokov B. V. and Shcherbakova E. P. 1991: Mineralogiya gorelykh otvalov Chelyabinskogo ugolnogo basseina – opyt mineralogii tekhnogenesa. Nauka, Moscow
- ↑ Mindat – Mohrite
- ↑ "Handbook of Mineralogy – Mohrite" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 16 Julie 2012. Besoek op 31 Julie 2017.