Moringa

Plantgenus

Moringa is 'n genus van struike en bome wat behoort tot die familie Moringaceae. Die genus is inheems in Afrika, die Arabiese Skiereiland en die Indiese subkontinent.

Moringa
Moringa ovalifolia
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Brassicales
Familie: Moringaceae
Genus: Moringa
Adans., (1763)
Spesies

Sien teks.

Sinonieme
  • Alandina Neck.
  • Anoma Lour.
  • Donaldsonia Baker f.
  • Hyperanthera Forssk.

Spesies

wysig

Die genus het dertien spesies wat tot die genus hoort: