Morro-suikerbos

plantspesie

Die Morro-suikerbos (Protea flavopilosa) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die spesie is endemies aan Angola. In Engels staan die plant bekend as Morro Sugarbush.

Morro-suikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. flavopilosa
Binomiale naam
Protea flavopilosa
Beard, (1963)

Sien ook

wysig

Bronnelys

wysig