Msasa

plantspesie

Die Msasa (Brachystegia spiciformis) is 'n groot boom wat lokaal voorkom in die oostelike Soutpansberg, en vanaf die suide van Mosambiek tot in die oorgrote deel van Zimbabwe. Kenmerkend van die boom is dat die blare in die lente baie kleurryk vertoon.

Msasa
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Brachystegia
Spesie:
B. spiciformis
Binomiale naam
Brachystegia spiciformis
Benth., (1865)

Bronne

wysig

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig