Msikabarivier
Die Msikaba is 'n rivier wat in die historiese Pondoland in die ooste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Die rivier mond uit in die Indiese Oseaan by 31°19′10″S 29°57′54″O / 31.31944°S 29.96500°O.
Msikabarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Monding | Indiese Oseaan |
Monding-hoogte | 2 m |
Koördinate: 31°19′10″S 29°57′54″O / 31.31944°S 29.96500°O |
Sien ook
wysig- Nuwe Msikaba-brug op die N2 Wildekus-tolroete