Mthatharivier
Die Mthatharivier (voorheen Umtatarivier) is 'n rivier in die voormalige Transkei, die oostelike deel van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Mthatharivier | |
---|---|
Stroomgebied | Suid-Afrika |
Oorsprong | Baziya bergreeks |
Monding | Koffiebaai, Indiese Oseaan |
Lengte | 250 km |
Monding-hoogte | 0 m |
Koördinate: 31°56′S 29°11′O / 31.933°S 29.183°O |
Die rivier strek 250 km lank en vloei in 'n suidoostelike rigting tot in die Indiese Oseaan via 'n strandmeer naby Koffiebaai. Die rivier is vernoem na die dorp Mthatha.[1]
Die hoofsytakke is die Ngqungqu-rivier en die Cicira-rivier,[2] wat deur die opvanggebied van ongeveer 2,600 km² vloei.
Die Mthatharivier begrens die Pondoland-gebied aan die suidekant.[3]
Damme
wysigDie rivier is deel van die Mzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.[4]
Ander skakels
wysig- Die Ekologiese gesondheid van die Mthatharivier Geargiveer 13 Julie 2017 op Wayback Machine (en)
- Indringerplante langs die Mthatharivier Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine [en]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Mthatha River System – 2008" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 7 April 2016. Besoek op 2 Januarie 2013.
- ↑ Mzimbuvu to Keiskamma WMA 12
- ↑ Contributions to the ecology of Maputaland, Southern Africa
- ↑ Is there a role for traditional governance systems in South Africa's new water management regime?