Mthonjaneni is 'n nedersetting in die landelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit kyk uit oor die Mkumbanerivier ("rivier van die leegte"). Die dorpie is naby Melmoth en is baie belangrik vir die Zoeloegemeenskap. Hulle glo die Zoeloevolk se oorsprong is by die dorp. Volgens oorlewering het Zulu kaNtombhela die Zoeloenasie hier begin; hy is 'n voorvader van Shaka.

Mthonjaneni
Mthonjaneni is in KwaZulu-Natal
Mthonjaneni
Mthonjaneni
Koördinate: 28°35′0″S 31°23′0″O / 28.58333°S 31.38333°O / -28.58333; 31.38333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistriksmunisipaliteituThungulu
Plaaslike MunisipaliteitMthonjaneni
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook

wysig