Mkumbanerivier
Die Mkumbanerivier is 'n rivier wat in die sentraal-noorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier sluit uit die suide aan by die Wit-Mfolozirivier op pad na die Hluhluwe-iMfolozipark.
Mkumbanerivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Monding | Wit-Mfolozirivier |
Monding-hoogte | 487 m |
Koördinate: 28°20′38″S 31°19′0.8″O / 28.34389°S 31.316889°O |
Die dorpie Mthonjaneni, en Dingaan se fontein, waaruit hy sy drinkwater laat skep het, kyk uit oor die Mkumbanerivier ("rivier van die leegte").
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Mkumbanerivier se monding by Geonames.org (cc-by)